Hierdie is 'n ou Woollies-resep wat ek decarb het. Dit lewer 'n ryk bredie - ideaal vir 'n koue wintersaand. Die bredie vries goed.
30 ml olie
1,2 kg b…
60 g heel peper korrels
4 stukke biefstuk, 150 g elk
45 ml olie
15 g botter
30 g uie, fyn gekap
125 ml hoender aftreksel
125 ml room
Kap die peperkorrels ef…
Vir dié van julle wat nie geweet het nie, ghoulash is 'n sop of bredie van vleis en (somtyds) groente, wat met paprika en ander speserye gegeur word.…
Read More500 g dik boerewors
250 g streep spek
100 g sampioene
50 g piekel uitjies
Sny die boerewors in 3cm stukkies. Sny die spek in die helfte deur en draai ‘n …
Hierdie gaan 'n gunsteling in jou huis word! Ideaal het jy 'n gietyster pan nodig (wat in die oond kan gaan), maar dit werk ook goed in 'n ronde glas…
Read More500 g bees maalvleis
500 g vark maalvleis
150 g murgpampoentjies, fyn gerasper
50 g ui, fyn gerasper
1 eier
sout en peper na smaak
250 ml bees aftreksel
180…
LowCarb MOUSSAKA
Ek kry gereeld navrae vir resepte wat eiervrug insluit. Hierdie Moussaka is vinnig, geurvol en die perfekte gereg om jou familie en v…
Hierdie resep is regtig goedkoop - dit gebruik stowevleis, en maalvleis om die resep te rek. En dit is heerlik vir die koue wintersaande. Bedien dit …
Read More30 ml olie
300 g bees maalvleis
200 g tamatie-uiesmoor
15 ml xylitol, of versoeter na smaak
sout en peper na smaak
15 ml droë pietersielie
6 eiers
Verhit di…
Hierdie eenvoudige kasserol is een van my absolute LowCarb favourites! Ietsie tussen 'n hamburger en 'n souttert - dit is regtig baie lekker en 'n gr…
Read More500 g blomkool
30 g botter/olie
100 g uie, fyn gekap
50 g murgpamoentjies, gerasper
50 g pampoen, gerasper
500 g bees maalvl…
100 g ui, gekap
1 knoffelhuisie, fyngemaak
5 ml sout
15 ml kerrie
15 ml LowCarb Blatjang
5 ml borrie
15 ml diabetiese appelkooskonfyt
15 ml asyn
500 g bees m…