LowCarb-brood kan baie duur wees om te bak of aan te koop, maar hierdie broodjie gebruik lynsaadmeel - wat aansienlik goedkoper is as die ander mele …
Read MoreDit is altyd 'n uitdaging om 'n lekker brosbrood resep te kry - brosbrood is ideaal om as tussen-in happie te eet of om saam met sop en paté te genie…
Read More120 g amandel meel
100 g parmessaan, gerasper
30 g botter, gesmelt
1 eier, geklits
25 g mozzarella, gerasper
5 ml knoffel poeier
100 g knoffel-en-kruie bot…
4 eiers
60 g botter, gesmelt
60 ml water
30 g klapper meel
2 ml bakpoeier
1 ml sout
1 ml peper
25 g parmeessaan, gerasper
20 g gras uie, fyn gekap
35 g chedda…
100 g spinasie
4 eiers
60 g botter, gesmelt
60 ml water
knippie sout
40 g klapper meel
2 ml bakpoeier
25 g parmessaan, gerasper
25 g feta, gekrummel
45 g swar…
Net omdat die weer so perfek is vir pannekoek in die Kaap, het ek besluit om hierdie oldie weer te gaan uitkrap... Ek het hierdie resep jare gelede b…
Read MoreToe my oudste glutenvry gegaan het, was dit ‘n permanente kopseer oor wat hy kan eet in plaas van brood, en wat ek kan insit skool toe. Ek het hierdi…
Read More60 ml (4 E) lynsaad meel
5 ml bakpoeier
knippie sout
30 ml (2 E) volroom melk
1 eier
Plaas al die bestanddele in ‘n mengbakkie en meng goed deur met ‘n dr…
Read More6 eiers
knippie sout
180 ml klapper melk (of 100 ml water en 80 ml room)
30 ml klapper olie, gesmelt
50 g klapper meel
5 ml bakpoeier
botter/klapper olie v…
Maak kosblikke inpak (of Vrydagaand se burger-aand) maklik en heerlik met hierdie broodrolletjies.
180 g amandel meel
30 g psyllium husk poeier
10 ml ba…
LowCarb Chaffles - makliker en goedkoper kry jy nie, en dit is 'n uitstekende plaasvervanger vir brood.
1 eier
30 ml (2 E) amandel meel
15 ml (1 E) mayo…
60 g klapper meel
30 g psyllium husk
5 ml bakpoeier
30 ml xylitol, of versoeter na smaak
2,5 ml sout
2,5 ml fyn gemengde speserye
2,5 ml fyn kaneel
2,5 ml f…