Hierdie hoender word in die prutpot (slow cooker) gemaak en is eenvoudig, vinnig en heerlik. Die hoender behoort lekker bros gebraai uit die prutpot …
Read More1 kg hoender dye
sout, peper en hoender speserye na smaak
10 knoffelhuisies
30 ml olie
30 ml suurlemoen sap
5 ml droë kruie
10 g varsgekapte pietesielie
Pla…
750 g ohoenderborsies, ontbeen
30 ml olie
150 g uie, in ringe gesny
1 knoffelhuisie, fyngemaak
15 ml kerrie poeier
5 ml borrie
2,5 ml paprika
400 ml klapper…
6 hoender dye, met vel aan
20 ml olie
60 ml Dijon-mosterd
60 ml room
30 ml xylitol/erythritol, of versoeter na smaak
5 ml borrie
5 ml mosterd saad, opsione…
1 kg hoender borsies, gaargemaak
200 g spek stukkies, gaargemaak
500 g spinasie, gaar gestoom en goed gedreineer
3 knoffelhuisies, fyngemaak
150 g roomka…
Ons het dikwels oorskiet vleis (soos na 'n braai) wat ons nie weet wat om mee te maak nie. Hierdie reep is perfek daarvoor. (Of nog beter - braai eks…
Read MoreHierdie resep is bloot toevallig is dit een van die eerste resepte wat ek ooit decarb het - die oorspronklike resep het ek in die Huisgenoot raakgele…
Read More8 hoenderborsies, ontbeen en velloos
8 repies streepspek
60 ml Tuisgemaakte LowCarb Pesto
TUISGEMAAKTE LOWCARB PESTO
45 g vars basiliekruid blare, gewas …
24 hoendervlerkies, puntjies afgesny
5 ml fyn gemmer
3 knoffelhuisies, fyngemaak
30 ml xylitol, of versoeter na smaak
2,5 ml rooipeper
30 ml (sesame) olie…
Ek sny gewoonlik my hoenderborsies in repies as ek hierdie gereg maak, maar jy kan ook die borsies heel hou of ander hoenderporsies vir die gereg geb…
Read More500 g hoenderlewertjies, skoongemaak
sout en peper na smaak
25 g botter
100 guie
100 g groen soetrissie, in repe gesny
25 ml tamatie puree
1 hoender aftrek…
500 g hoenderlewers, skoongemaak
30 ml botter
150 g uie, gekap
150 g groen soetrissie (of meng geel, rooi en groen)
Soetsuur Sous:
125 ml xylitol/eryrthri…