Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

LowCarb KERSFEES-RESEPTE 🎄Spesiale Geleenthede

🎄LéANDA SE LOWCARB GAMMON picture

🎄LéANDA SE LOWCARB GAMMON

By © Leanda C Retief

Ek en die kids is almal baie lief vir gammon - en gelukkig maak gevriesde gammon dit moontlik om regdeur die jaar hierdie heerlike stukkie vleis te e…

Read More
🎄KOUE BEETSOP picture

🎄KOUE BEETSOP

By © Leanda C Retief

Oor die algemeen raai ek nie die gebruik van beet op ‘n LowCarb Dieet aan nie – beet is effe hoog in koolhidrate, maar hierdie sop is absoluut heerli…

Read More
🎄KERSFEES "PASTA" SLAAI picture

🎄KERSFEES "PASTA" SLAAI

By © Leanda C Retief

150 g komkommer
50 g wortels
30 g grasuie, fyn gekap
15 g vars koljander
15 g vars ment
30 g grondboontjies, grof gekap
2 hardgekookte eiers, fyngekap

Sous:…

Read More
🎄BROCCOLI GEREG picture

🎄BROCCOLI GEREG

By © Leanda C Retief

500 g broccoli
100 g wortels, in ringetjies gesny
250 g room kaas
30 ml room
5 ml knoffel poeier
100 g uie, fyn gekap
75 g cheddar, gerasper
100 g spek, gaa…

Read More
🎄GEURIGE BLOMKOOL picture

🎄GEURIGE BLOMKOOL

By © Leanda C Retief

15 ml olie
100 g uie, gekap
1 knoffelhuisie, fyngemaak
400 ml klapperroom
30 ml Thai rooikerrie-pasta
15 ml lemmetjie sap
600 g blomkool, in blommetjies ge…

Read More
🎄BOSBESSIE KERSFEESKOEKIES picture

🎄BOSBESSIE KERSFEESKOEKIES

By © Leanda C Retief

240 g amandelmeel
5 ml bakpoeier
5 ml fyn gemmer
1 ml sout
90 g botter, saggemaak
100 ml xylitol, of versoeter na smaak
1 groot eier
2,5 ml vanilla geursel
6…

Read More
Click here to contact us on WhatsApp