LowCarb Lugbraaier
GEBAKTE MAALVLEIS-EIERS VIR EEN (Lugbraaier)
(Net so vir interessantheidshalwe, hierdie is 'n tradisionele gereg uit Bosnië, wat Cimbur genoem word.)
30 ml olie
25 g uie, gekap
25 g rooi soetrissie…
LUGBRAAIER VLEISBROOD/MEAT LOAF
500 g maalvleis (bees en/of vark)
5 ml droë dille
2,5 ml fyn koljander
30 ml amandel meel
3 knoffelhuisies, fyngemaak
5 ml sout
2,5 ml paprika
90 g spinasie…
SPINASIE EN SPEK EIERKOPPIES
3 eiers
100 g spinasie, gaar en fyn gekerf
100 g spek, gaar en fyngekap
50 g cheddar, gerasper
sout en varsgemaalde swart peper na smaak
5 ml paprika
Klits…
MEKSIKAANSE MURGPAMPOENTJIES
500 g murgpamoentjies
2,5 ml rissie vlokkies
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
5 ml knoffelpoeier
15 ml olyf olie
100 g feta, gekrummel
Sny die murg…
KAAS-HOENDERDYTJIES
4 hoender dytjies
5 ml droë roosmaryn
5 ml droë origanum
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
150 g cheddar, gerasper
Sprinkel die dytjies met die roo…
KAAS KITSBROODJIE (Lugbraaier)
30 ml (2 E) klapper meel
60 ml cheddar, gerasper
0.5 ml elk knoffelpoeier, uie poeier, droe pietersielie, sout en peper
1 ml bakpoeier
1 eier
15 ml …
EIERVRUG SKYFIES
Hierdie skyfies is op sy beste vars berei en dadelik geëet – dit trek klam indien dit te lank gebêre word.
500 g eiervrug
45 ml olie
1 knoffelhuis…
AIRFRYER HAM-BAKKIES
300 g gekookte ham
15 g botter
50 g grasuie, fyn gekap
3 eiers
sout en varsgemaalde swart peper na smaak
5 ml paprika
100 g cheddar, gerasper
Sny die ham in…
Read MoreFRANSE ONTBYT BROOD BAKKIE
2 snye LowCarb Brood (van jou keuse)
2 eiers
15 ml melk
2,5 ml fyn kaneel
2 ml vanilla geursel
5 ml xylitol, opsioneel
Sny die brood in blokkies en pak dit…
Read MorePAMPOEN MET MOSTERD-KRUIE BOTTER
500 g pampoen
30 ml olie
sout en swart peper na smaak
30 g ongesoute botter
30 ml Dijon mosterd
15 ml vars pietersielie, fyn gekap
Sny die pampoen in blokk…
Read MoreBOEREWORS ONTBYTKOPPIES
500 g bees wors
6 eiers
1 ui, in ringe gesny
sout en peper na smaak
Druk die wors uit die derms uit en verdeel die vleis in 6 ewe groot dele. Druk die wo…
LUGBRAAIER BROODROLLETJIES
180 g amandel meel
75 g psyllium husk poeier
10 ml bakpoeier
5 ml sout
37,5 ml asyn
3 eier witte
250 ml kookwater
Voer die airfryer se mandjie/bakplaat met …
LUGBRAAIER GRIEKSE FRIKKADELLE
250 g bees maalvleis
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
50 g feta, gekrummel
30 g swart olywe, fyn gekap
10 ml suurlemoen skil, fyn gerasper
15 ml d…
RISSIE-LEMMETJIE HOENDERVLERKIES
20 hoender vlerkies
45 ml olie
50 g uie, gerasper
1 knoffelhuisie, fyngemaak
60 ml lemmetjie sap
15 ml rissie poeier
10 ml fyn komyn
sout en peper na smaak
M…
GEURIGE HOENDERVLERKIES
30 ml olie
6 knoffelhuisies, fyngemaak
30 ml soja sous
15 ml gemengde speserye/allspice
2.5 ml rooipeper, of na smaak
5 ml fyn kaneel
5 ml sout
5 ml wit pep…