LowCarb Ontbyt
SJOKOLADE ONTBYTPAP
Ek gaan doodeerlik wees: Dit het my 'n tydjie geneem om aan chia-saad gewoond te raak. But I stuck it out - dit is after all 'n superkos, is propvoel…
Read MoreVINNIGE ONTBYT BAK
Hierdie resep is wonderlik vir daardie oggende wat almal ontbyt soek, maar jy eerder tyd met jou familie wil spandeer as om voor die stoof …
Read MoreGEBAKTE HAM-en-EIERS (Lugbraaier)
Hierdie resep gaan een van jou gunstelinge word - dis maklik om te maak, lyk mooi en smaak heerlik. Jy kan ook ander bestanddele in die "ham-bakkies"…
Read More100 g gerysde blomkool, gaar
30 g botter
75 g bees maalvleis
2 eiers
30 ml room
Geur die blomkool met braaivleis speserye, peper en pietersielie na smaak.…
LowCarb GRANOLA
100 g rou amandels, gekap
100 g rou okkerneute, gekap
75 g klapper vlokkies/flakes
40 g sesame saad
20 g lynsaad
20 g chia saad
7,5 ml fyn kaneel
5 ml vanil…
LowCarb “HAWERMOUT”
30 ml (2 E) goue lynsaad
30 ml (2 E) klapper meel
30 ml (2 E) chia saad
125 ml melk
30 ml (2 E) room
15 ml (1 E) xylitol, of na smaak
5 ml vanilla geursel
P…
SPINASIE EN FETA ROEREIERS
30 g spinasie, in dun repe gesny
15 ml olie
2 eiers
15 g feta, gekrummel
sout en varsgemaalde swart peper na smaak
Plaas die spinasie in 'n pan en voeg 15…
GEROOSTERDE ONTBYT BROODJIE
Maak eerste die KITSBROODJIE:
30 ml amandel meel
30 ml lynsaad meel
1 ml bakpoeier
15 g botter, gesmelt
1 eier
Smelt die botter in ‘n glasbeker in die mikr…
GRIEKSE OMELET
2 eiers
15 ml water
sout en peper na smaak
15 g botter
50 g gaar hoender, in blokkies gesny
10 g swart olywe, in skyfies gesny
15 g tamatie, in klein blokk…
KLAPPER ONTBYTPAP
15 g botter
1 eier
15 ml klapper meel
2 ml psyllium husk poeier
60 ml (klapper) room
knippie sout
Meng al die bestanddele saam in 'n klein kastrolletjie. V…
SOETRISSIE ROEREIERS
2 eiers
30 ml room
10 g uie, fyn gekap
50 g spek of ham, fyn gekap
30 g groen/rooi soetrissie, fyn gekap
2 ml rissiepoeier, of na smaak
5 ml xylitol, of ve…
OMELET ROLLETJIES
Omelet Rolletjies is een van my gunsteling LowCarb-geregte. Dis vinnig en veelsydig. Jy kan omelet rolletjies in twee sny, of jy kan dit in dunnerige…
Read More