LowCarb Soetgoed
LowCarb VLA-SOUS/CUSTARD
300 ml room
3 eiers
30 ml xylitol/erythritol, of versoeter na smaak
10 ml vanilla geursel
Verhit die room stadig tot net voor kookpunt. Klits die eiers, …
SJOKOLADE MUFFINS (sonder Proteienpoeier)
120 g amandel meel
50 g kakao
125 ml xylitol/erythritol, of versoeter na smaak
7,5 ml bakpoeier
5 ml vanilla geursel
3 eiers
160 ml room
90 g botter, gesmel…
KOFFIE-KAASKOEK MOUSSE
240 g roomkaas, saggemaak
60 ml sterk koffie, voorberei en afgekoel
60 ml xylitol, of versoeter na smaak
250 ml room
Plaas die roomkaas in ‘n mengbak. Me…
LOWCARB SJOKOLADE SOUS
Hierdie is 'n baie veelsydige Sjokoladesous en verspot maklik om te maak - gooi dit oor sjokolade poeding, roomys, kaaskoek, wafels en plaatkoekies.
1…
SJOKOLADE BROOD
300 g amandel meel
175 g xylitol, of versoeter na smaak
75 g kakao poeier, onversoet
12,5 ml bakpoeier
5 ml gelatien, ongegeur
80 g suikervrye sjokolade, …
SJOKOLADE GANACHE
125 ml room
100 g suikervrye sjokolade, fyn gekap
60 ml xylitol-versiersuiker
Plaas die room en sjkokolade in 'n glasbak en verhit op medium in die mikr…
SJOKOLADE PLAATKOEKIES
2 eiers
80 ml room
5 ml vanilla geursel
150 g amandel meel
2 ml bakpoeier
knippie sout
75 g suikervrye sjokolade, fyn gekap
Plaas die eiers, room, vanilla, …
LowCarb ONTBYT STAFIES
Hierdie ontbytstafies is 'n goeie idee vir ontbyt saam met 'n koppie koffie, of om in die kosblik te pak. (Daar is grondboontjiebotter in die resep -…
Read MoreBESTE SJOKOLADE MOUSSE
15 ml koue water
15 ml gelatien, ongegeur
30 ml warm water
60 ml xylitol/erythritol, of versoeter na smaak
60 ml kakao
250 ml room
Gooi die koue water in ‘…
Read MoreSJOKOLADE BROWNIES (MET PAMPOEN)
Het jy oorskiet pampoen in die huis? Niks nodig vir opgewarmde pampoen nie - gebruik dit en maak hierdie heerlike, klam brownies!
3 eiers
90 g gaar, fy…
PAMPOENKOEK MET ROOMKAAS VERSIERSEL
Nog 'n uitstekende plan met oorskiet-pampoen! Die koek is heerlik klam (as gevolg van die pampoen) en herrinner sterk aan wortelkoek, behalwe natuurl…
Read MoreLowCarb SJOKOLADE PLAATKOEK
Ek is ONGELOOFLIK opgewonde oor hierdie resep! 'n Plaatkoek maak dinge net soveel makliker vir verjaarsdae en "bordjie soet" dae. Die koek word in 'n…
Read More