LowCarb SOP
GEROOSTERDE GROENTE SOP
OK, hierdie resep het ek getweak lank voordat lugbraaiers mode geraak het, en toe was geroosterde groente 'n redelik omslagtigheid. Nou is dit vinnig…
Read MoreHOENDER CORDON BLEU SOP
Hierdie sopresep was een van die heel eerste resepte wat ek decarb en op Die LowCarb Kombuis se blad geplaas het, presies 10 jaar gelede. Dit is nog …
Read MoreASPERSIE-ROOMSOP
20 g botter
100 g uie, fyn gekap
500 g vars aspersies, fyn gekerf
250 ml hoender aftreksel
125 ml room
sout en peper na smaak
knippie rooipeper, opsioneel
V…
VINNIGE KOOLSOP
Moenie 'n fout maak nie - kopkool is redelik vullend, baie gesond en baie laag in koolhidrate. Hierdie is actually een van my gunsteling soppe - dit …
Read MoreROMERIGE HOENDER-en-PAMPOEN SOP
1 liter hoender aftreksel
700 g pampoen, in blokkies gesny
100 g ui, gekap
2 knoffelhuisies, fyngekap
4 takkies vars tiemie
2,5 ml droë origanum
300 g hoen…
LowCarb MOSSEL SOP
Beindruk jou gaste met hierdie LowCarb-weergawe van 'n groot gunsteling!
500 g mossels, skoongemaak
250 ml droë wit wyn
1 ui, gekap
10 ml vis speserye
50 …
TUISGEMAAKTE GROENTE AFTREKSEL
Die basis van enige goeie sop - is 'n goeie aftreksel. Aftreksel verwys na die vloeistof waarin 'n sop gekook word. Dit kan die vloeistof wees waarin…
Read MoreFRANSE UIE SOP
Hierdie resep lewer 'n groot pot sop, maar die goeie nuus is dat die sop baie goed vries. Wanneer jy besluit om die sop te vries, doen dit voordat jy…
Read MoreROMERIGE BLOMKOOL SOP
Glo dit of julle wil of nie, maar hierdie sop was 'n groot gunsteling in my huis nog lank voor ek begin LowCarb het en besef het dat blomkool die per…
Read MoreBILTONG SOP
Tradisioneel Suid-Afrikaans! Ek het hierdie sop in Junie 2014 ontwikkel, nadat ek op die LowCarb Kombuis-blad gevra is vir 'n lekker biltongsop- en b…
Read MoreKAMMA "ERTJIE" SOP
Vandat ek jare gelede hierdie sop ontwikkel het, is dit een van my gusteling-gunsteling soppe vir wintertyd. As jy van ertjiesop hou, en dit nie meer…
Read MoreBLITSVINNIGE HOENDER SOP
Hierdie sop is deaal vir 'n koue wintersaand wanneer jy nie baie tyd het om kos te maak nie. Jy kan die sop grof/chunky hou indien jy dit so verkies,…
Read MoreROOM VAN SAMPIOEN SOP
Ek gebruik altyd die 400g pakke "mixed mushrooms" vir hierdie sop, maar jy kan enige sampioene gebruik hiervoor. Ek vind die gemengde een is net geur…
Read MoreMINESTRONE SOP
Oor die algemeen is ek nie 'n voorstaander van wortels op 'n LowCarb Dieet nie (wortels is baie hoog in koolhidrate), maar wanneer dit in beperkte ho…
Read MoreBLITSVINNIGE PAMPOENSOP
Dié van julle wat my goed ken, weet dat ek 'n hele versameling "spesiale resepte" het - wat vinnig, goedkoop en flatervry is. Hierdie is nog een van …
Read More