SPINASIE-GRANAAT SLAAI
20 Dae Tot Kersfees 2024 Slaaie
(c) Léanda C Retief
Die LowCarb Kombuis
100 g spinasie blare
100 g gemengde blaarslaai
50 g rooi uie, gekerf
100 g pekanneute, gehalveer
100 g feta, gekrummel
50 g pampoen pitte
30 g ganaat pitte
Kap die spinasie en blaarslaai baie fyn en plaas onder in ‘n slaaibak of bord. Sprinkel die res van die bestandele bo-oor. Bedien met ‘n LowCarb Slaaisous van jou keuse – ‘n vinaigrette is baie lekker hierby (veral 'n spek-vinaigrette!)
6 Porsies * Per Porsie * Net Carbs 5.6g
Vir nog heerlike lowCarb Kersfees-Resepte, volg ons op whatsapp:
https://chat.whatsapp.com/DTMcCpZqWen6N3i7Ny1p79