1️⃣2️⃣3️⃣ BONDEL - LowCarb Maaltydplanne en Resepte Volulme 1, 2 & 3
1️⃣2️⃣ 3️⃣ BONDEL - LowCarb Maaltydplanne en Resepte Volume 1, 2 & 3
© Leanda C Retief
LowCarb Maaltydplanne en Resepte was Die LowCarb Kombuis se heel eerste Resepteboek en het in 2014 verskyn - en sedertdien is daar letterlike duisende van hierdie boeke in LowCarbers se kombuise regoor die wêreld! Daar was 'n behoefte aan LowCarb Resepte met voedingsanalises, met maklik-beskikbare en ekonomiese resepte vir Suid-Afrikaanse LowCarbers.
AL DRIE VOLUMES BEVAT -
📘 Inleidende Hoofstukke:
Alles oor LowCarb: Wat om te eet/wat om te vermy * Praktiese wenke * Eenvoudige riglyne en interessante feite * Maklike verduidelikings vir beginners en LowCarb experts.
Die Maaltydplanne 1-6 (6 Spyskaarte vir 7 Dae - Ontbyt, Middagete, Aandete en Happies)
🍽 Resep-Kategorieë: Ontbytgeregte * Souttert Quiche Muffins * Brood Pannekoek Plaatkoekies Koekies Soet Muffins * Slaaie * Sop * Groente * Vleisgeregte * Vis en Seekos * Sous Marinade Dip Pate * Soetgoed * Happies
Volume 2 - Nuwe Kategorie - Happies
📄 Formaat: PDF/eBoek
Volume 1 - 121 bladsye en 205 resepte
Volume 2 - 160 bladsye en 236 resepte
Volume 3 - 169 bladsye en 239 resepte
🌈 Foto’s: Pragtige volkleur-foto’s deur die hele boek
🩺 Geskik vir: Diabete, Verslankers, LowCarb/Keto/Banting, ADHD-vriendelik, Gluten- & Koringvry
📊 Nutri-data: Elke resep bevat ’n volledige voedingsanalise (kJ, Fat, Protein, Total Carbs, Net Carbs)