🌶️ 365 LOWCARB AANDETES VIR 'N JAAR
Nou Beskikbaar vir Direkte Download!
PERFEK VIR INTERMITTENT FASTING - veral OMAD!
Is jy een van daardie mense wat gereeld wonder wat om vir aandete te maak?
Jy hoef nooit weer te wonder wat om vir Aandete te maak nie, en nog minder wonder oor watter bykosse om by jou hoofgereg te bedien!
LowCarb kan NIE makliker gemaak word as hierdie boek nie!
Hierdie was 2024 (en heel moontlik) ons heel gewildste boek (ooit!).
Spaar TYD en GELD in jou LowCarb Kombuis!
Maak LowCarb beplanning en begroting super-maklik!
Jy hoef nooit weer te wonder wat om te eet nie!
365 LowCarb AANDETES VIR 'n JAAR bied jou:
* Uitgewerkte en Uitruilbare Spyskaarte vir EEN JAAR
* Hoofgereg (vleis/vis/vegetaries) PLUS 1-3 Bygeregte (Groente en Slaaie)
* Net Carbs word aangedui sodat jy presies kan weet hoeveel koolhidrate jy inneem
* ALLE Resepte word verskaf, meer as 1 000 in totaal
* Geskik vir diabete, verslankers en is gluten-vry
* Ideaal vir diegene wat LowCarb AV-IF volg, veral vir OMAD waar jy net een (groot) hoofete op 'n dag wil eet.
❤️ Kontak my vir die SPOTGOEDKOOP BONDEL AANBOD op Ontbyt, Middagetes/Ligte Etes EN Aandetes:
Whatsapp JAAR na 061 518 0246 of email JAAR na [email protected]