🍔 365 LOWCARB MIDDAGETES/LIGTE ETES VIR 'N JAAR
Nou Beskikbaar vir Direkte Download!
PERFEK VIR INTERMITTENT FASTING - veral OMAD!
Bekendstellingaanbod beskikbaar tot Vrydag, 29 Augustus 2025
Spaar TYD en GELD in jou LowCarb Kombuis!
Maak LowCarb beplanning en begroting super-maklik!
Jy hoef nooit weer te wonder wat om te eet nie!
365 LowCarb MIDDAGETES/LIGTE ETES VIR 'n JAAR bied jou:
* Uitgewerkte en Uitruilbare Spyskaarte vir EEN JAAR
* Heerlike, maklike en bekostigbare resepte, geskik vir middagetes of ligte etes (van Sop, Slaaie, Broodjies, Kraakbeskuitjies, Smere/Pate, Souttert/Quiche, Kasserols en alles tussenin)
* Net Carbs word aangedui sodat jy presies kan weet hoeveel koolhidrate jy inneem
* ALLE Resepte word verskaf, meer as 700 in totaal
* Geskik vir diabete, verslankers en is gluten-vry
* Ideaal vir diegene wat LowCarb AV-IF volg, veral vir OMAD waar jy net een (groot) hoofete op 'n dag wil eet.
❤️ Kontak my vir die SPOTGOEDKOOP BONDEL AANBOD op Ontbyt, Middagetes/Ligte Etes EN Aandetes:
Whatsapp JAAR na 061 518 0246 of email JAAR na [email protected]