3️⃣6️⃣5️⃣ RESEPTEBOEKE JAARPLAN SPAARPLAN-BONDEL
3️⃣6️⃣5️⃣ RESEPTEBOEKE JAARPLAN BONDEL
© Leanda C Retief
Is jy een van daardie mense wat baie gou uit idees hardloop oor wat om te maak vir ete? Met hierdie boeke kan jy nie uit idees hardloop nie - dis tans Die LowCarb Kombuis se mees koste-effektiefste Resepteboeke en top-verkopers vir 2025!
🌶️ 365 LOWCARB AANDETES VIR 'N JAAR
Bevat Spyskaarte vir EEN JAAR, in maande en seisoene opgedeel, met Aandete-idees vir 'n hoofgereg met vleis/vis en 1-2 bykosse/groente. Met Net Carbs aangedui. Dis meer as 'n 1000 resepte in een maklike en unieke LowCarb Resepteboek
🍔 365 LOWCARB MIDDAGETES/LIGTE ETES VIR 'N JAAR
Bevat Spyskaarte vir EEN JAAR, in maande en seisoene opgedeel, met Middagete/Ligte Ete-idees vir slaai, sop, broodjies, quiche, pasta (en in meeste gevalle 'n bykos ook.) Met Net Carbs aangedui. Dis meer as 'n 700 resepte in een maklike en unieke LowCarb Resepteboek.
🍳 365 LOWCARB ONTBYT VIR 'N JAAR
Bevat Spyskaarte vir EEN JAAR, in maande en seisoene opgedeel, met Ontbyt-idees vir eiers, ontbytpap, beskuit, smoothies en alles tussenin. Met Net Carbs aangedui. Dis meer as 'n 500 resepte in een maklike en unieke LowCarb Resepteboek.
📄 Formaat: PDF/eBoek
🌈 Foto’s: Pragtige volkleur-foto’s deur die hele boek
🩺 Geskik vir: Diabete, Verslankers, LowCarb/Keto/Banting, ADHD-vriendelik, Gluten- & Koringvry
📊 Nutri-data: Elke resep bevat ’n volledige voedingsanalise (kJ, Fat, Protein, Total Carbs, Net Carbs)
➡ VOLG HIERDIE SKAKEL NA DIE 365 ONTBYT VIR 'N JAAR RESEPTEBOEK:
https://www.lowcarbkombuis.co.za/products/365-lowcarb-aandetes-vir-n-jaar-2
➡ VOLG HIERDIE SKAKEL NA DIE 365 MIDDAGETES VIR 'N JAAR RESEPTEBOEK:
https://www.lowcarbkombuis.co.za/products/365-lowcarb-middagetesligte-etes-vir-n-jaar
➡ VOLG HIERDIE SKAKEL NA DIE 365 AANDETES VIR 'N JAAR RESEPTEBOEK:
https://www.lowcarbkombuis.co.za/products/365-lowcarb-aandetes-vir-n-jaar-2