Ek is absoluut GEK oor hierdie koppies! Enige iets van 'n kitsbroodjie, souttert, eenkoppie ontbyt of eenkoppie pizza, gebakte of geposjeerde eier - in die mikrogolf of lugbraaier, hierdie koppies is perfek. Ek het altyd die standaard muffinkoppies gebruik, tot ek hierdie agtergekom het. Hulle is baie stewiger, baie groter en werk baie makliker vir enige iets wat jy moontlik in 'n koppievorm in jou mikrogolf of lugbraaier sou wou maak!
Hulle kom in 'n stel van 4 koppies - elke koppie is 6.6 x 6.5 cm.
Verskillende kleure beskikbaar.
⭐ KENMERKE:
* Kleefvry
* Skottelgoedwasser veilig
* Maklik om skoon te maak
* 100% Food Grade Silicone
* Veilig vir gebruik in die vrieskas
* Herbruikbaar
* BPA Free
⭐ AF KOPPIES
R100 vir 4 - Koerier Uitgesluit
Vir meer inligting oor bestellings, koerier-opsies - whatsapp AFKOPPIES na 061 518 0246.