Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !
AIRFRYER VIR LOWCARBERS - Volume 1

AIRFRYER VIR LOWCARBERS - Volume 1

R 250 Sale R 450

Hier is die Resepteboek waarvoor jy gewag het - en dit is nie net eksklusief vir LowCarbers nie! Airfryers is besig om kombuise orals oor te neem, en die manier wat ons kosmaak heeltemal te rewolusioneer. Hierdie boek is ideaal vir enige iemand wat 'n airfryer besit of oorweeg - en alhoewel die fokus op LowCarb is, is die bonus dat resepte laag is in koolhidrate én vette/olie, wat dit uitstekend vir algehele gesondheid maak, nie net vir LowCarbers nie!

In hierdie resepteboek vind jy:
ALLES OOR AIRFRYERS – Alles Wat Jy Van AirFryers Moet Weet: Soos die verskillende tipes airfryers, hoe airfryers werk, voordele en nadele, wat jy in die airfryer kan gaarmaak en wat nie, gaarmaaktyd (met printable tabelle), benodighede en wenke – plus nog vele meer.

RESEPTE VIR AIRFRYERS
Ontbytgeregte (soos eiers, beskuit en granola)
Brood en Ander Brood-Alternatiewe
Groentegeregte (soos geroosterde groente en skyfies),
Vleisgeregte 
Vis en Seekos 
Happies/Snacks 
Soetgoed (soos kolwyntjies, terte en selfs koek).

Airfryer Volume 1 bevat 'n versameling van ongeveer 150 resepte, met volledige voedingsanalises (Fat, Proteien, Total Carbs, Net Carbs en Kilojoules).

🍗 Volg hierdie skakel vir Die Airfryer Volume 2:
https://www.lowcarbkombuis.co.za/products/airfryer-vir-lowcarbers-volume-2/
 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp