Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

⭐ VOEDINGSANALISE-KOMBUISSKAALTJIE

Imagine jy wil drie hoendervlerkies eet met die vel, maar omdat jy jou cholesterol moet dophou, wil jy graag weet hoeveel vet daardie drie vlerkies bevat? 
Of jy wil vanaand 'n steak braai, en jy wonder hoeveel proteien daardie stuk steak bevat? 
Of jy wil 'n skeppie wortel eet, maar as diabeet wonder jy oor die koolhidrate/net carbs? 
Of die sout-inhoud van jou gunsteling kossoort, want jou bloeddruk lol?

Die LowCarb Kombuis bied jou 'n unieke en eksklusiewe VOEDINGSANALISE KOMBUISSKAALTJIE wat vir jou die Kilojoules/Calories, Vet, Proteien, Cholesterol, Carbohydrates, Vesel en Sodium uitwerk van enige kossoort wat jy op dit weeg. EN jy kan meer as een kossoort/produk byvoeg, sodat jy later die analise van die HELE GEREG het. Dit is presies wat hierdie fantastiese kombuisskaaltjie doen! Hierdie skaaltjie is n noodsaaklikheid vir almal wat wil weet wat in hulle kos of op hulle borde aangaan - tuisteskepsters, verslankers, diabete, cholesterol-lyers. Moenie raai nie, nou kan jy WEET.

⭐ KENMERKE:
* Baie maklik om te gebruik!
* Weeg individuele kosse, of 'n hele gereg se bestanddele.
* Tik 'n voedselkode in en die skaaltjie gee die voedingsanalise (Kilojoules/CalorieS, Vet, Proteien, Cholesterol, Carbohydrates, Vesel en Sodium) vir daardie kossoort/produk.
* Herstel die mate en voeg nog 'n voedselsoort by - deur die geheue te gebruik, kan jy 'n hele resep op hierdie manier meet en analiseer.
* Lys van 999 kosse/kossoorte op 'n app op jou foon.
* Gladde glas-afwerking hou maklik skoon.
* Groot en helder LDC Display
* Werk met Batterye - 2 AAA, nie ingesluit nie

Ons het almal 'n goeie kombuisskaaltjie in ons kombuis nodig - hierdie is die deluxe van alle skaaltjies en ideaal vir verslankers, tuisteskepsters - enige iemand wat wil weet wat in hulle kos aangaan. Dit is ook die ideale en baie unieke geskenk.

⭐ VOEDINGSANALISE KOMBUISSKAALTJIE
R495 - Koerier Uitgesluit

Vir meer inligting oor bestellings, koerier-opsies of die video van hoe presies die skaaltjie werk, whatsapp SKAAL na 061 518 0246.
 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp