Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

💚 BMI-MAATBAND

Wanneer mens gewig verloor, is 'n goeie maatband baie meer werd as 'n badkamerskaal - jy gaan tog nie met jou skaal onder jou arm loop en vir mense wys dat jy gewig verloor het nie? Maar sentimeters wys, en mense sien sentimeters raak. Daarom is dit baie meer akkuraat om eerder elke week jou mates te neem, as om op 'n badkamerskaal staat te maak. MAAR, om te meet is vir baie mense 'n vreeslike groot schlep, en daarom is 'n goeie en maklik-gebruikbare maatband noodsaaklik.

Hierdie maatband is nuttig omdat dit jou BMI ook monitor, saam met jou sentimeters en lengte - dus, soos jou sentimeters afkom, dan jy sien hoe jou BMI afkom en dis fantastiese motivering!

💚 KENMERKE:
* Maklik om te gebruik
* Trek terug met die druk van 'n knoppie
* Lengte - 150cm
* Maklike eenhand-gebruik stel jou in staat om jouself te meet
* Slegs beskikbaar in wit.

💚 BMI-MAATBAND
R95 - Koerier Uitgesluit

💚 Vir meer inligting oor pryse, bestellings en koerier-opsies - whatsapp MAATBMI na 061 518 0246.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp