Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !
DIE LOWCARB BROODBOEK ❤️ Leanda C Retief
DIE LOWCARB BROODBOEK ❤️ Leanda C Retief

DIE LOWCARB BROODBOEK ❤️ Leanda C Retief

R 229 Sale R 399

🍞 DIE LOWCARB BROODBOEK
Die LowCarb Kombuisᵀᴹ
© Leanda C Retief

Die LowCarb Broodboek is een van Die LowCarb Kombuis se gewildste resepteboeke ooit. Ons almal weet brood is trooskos—but ongelukkig pas winkelbrood nie in ’n LowCarb Leefstyl nie. As jy dus brood (en ander broderige kosse) mis, gaan hierdie boek jou lewe verander. Met vinnige, heerlike en bekostigbare resepte wat wérklik werk, bring hierdie boek brood terug na jou tafel—skuldvry. ’n Absolute noodsaaklike Resepteboek vir alle LowCarbers.

📘 Inleidende Hoofstukke:
✅ Alles oor LowCarb en 'n LowCarb Dieet: Wat om te eet en wat om te vermy * Praktiese wenke * Eenvoudige riglyne en interessante feite * Maklike verduidelikings vir beginners en ervare LowCarbers
✅ Alles oor LowCarb Bestanddele: Die rol van Gluten en verskillende tipes LowCarb meel * Maak jou eie meel * Ander belangrike bestanddele * Bakmengsels
✅ Brood Bakwenkte: Omskakelings en Uitruilings * Oondtemperature * Wenke vir die bak van verskillende tipes broodjies * Bediening, bevriesing en stoor van LowCarb Brood.

🍽  Resep-Kategorieë: Kitsbroodjies (aka Mikrogolf Koppiebroodjies) * Broodpan Broodjies * Broodrolletjies * In Plek van 'n Broodjie (aka Brood Alternatiewe

📄 Formaat: PDF/eBoek
83 Bladsye * 150+ LowCarb Resepte
🌈 Foto’s: Pragtige volkleur-foto’s deur die hele boek
🩺 Geskik vir: Diabete, Verslankers, LowCarb/Keto/Banting, ADHD-vriendelik, Gluten- & Koringvry
📊 Nutri-data: Elke resep bevat ’n volledige voedingsanalise/makro-uiteensetting (kJ, Fat, Protein, Total Carbs, Net Carbs)

Navrae en Bestellings:
📱 061 518 0246
📧 [email protected]

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp