π DIE OONDJIE VIR LOWCARBERS VOLUME 1
π DIE OONDJIE VIR LOWCARBERS VOLUME 1
Β© Leanda C Retief
Die Oondjie vir LowCarbers is die eerste en omvattendste (en heel moontlik die enigste) gids oor die countertop/halogeen glasoondjie, ook bekend as die marsmannetjie. Voor lugbraaiers die in-ding geword het, het almal oor hierdie glasoondjies liries geraak, en hulle is besig om 'n comeback te maak (nadat mense besef het hulle is dalk meer gebruikers- en energievriendelik as lugbraaiers. As jy een van hierdie glasoondjies het, is hierdie twee boeke noodsaaklik.
VOLUME 1 BEVAT -
π Inleidende Hoofstukke:
Alles oor LowCarb: Wat om te eet/wat om te vermy * Praktiese wenke * Eenvoudige riglyne en interessante feite * Maklike verduidelikings vir beginners en LowCarb experts.
πAlles oor Oondjies: Waar die idee vandaan kom, hoe hulle werk, wenke, toerusting, gaarmaaktye - alles wat jy van hierdie oondjie wou weet, sal jy hier binne kry.
π½ Resep-KategorieΓ«:
Volume 1 - Ontbytgeregte (van Eiers en Beskuit tot Muesli) * Souttert & Quiche * Brood (van Kitsbroodjies tot Broodpannetjies en Broodrolletjies) * Groente * Hoofgeregte (resepte vir Hoender, Bees, Skaap/Lam, Vark en Vis - met wenke en gaarmaaktye) Soetgoed (vir Nageregte, Koeke en Terte)
β‘ VOLG HIER DIE SKAKEL NA VOLUME 2:
https://www.lowcarbkombuis.co.za/products/die-oondjie-vir-lowcarbers-volume-2
β‘ VOLG HIER DIE SKAKEL NA DIE SPAARPLAN-BONDEL:
https://www.lowcarbkombuis.co.za/products/die-oondjie-vir-lowcarbers-spaarplan-bondel