🍖 DIE OONDJIE VIR LOWCARBERS VOLUME 2
🍖 DIE OONDJIE VIR LOWCARBERS VOLUME 2
© Leanda C Retief
Die Oondjie vir LowCarbers is die eerste en omvattendste (en heel moontlik die enigste) gids oor die countertop/halogeen glasoondjie, ook bekend as die marsmannetjie. Voor lugbraaiers die in-ding geword het, het almal oor hierdie glasoondjies liries geraak, en hulle is besig om 'n comeback te maak (nadat mense besef het hulle is dalk meer gebruikers- en energievriendelik as lugbraaiers. As jy een van hierdie glasoondjies het, is hierdie twee boeke noodsaaklik.
VOLUME 2 BEVAT -
📘 Inleidende Hoofstukke:
Alles oor LowCarb: Wat om te eet/wat om te vermy * Praktiese wenke * Eenvoudige riglyne en interessante feite * Maklike verduidelikings vir beginners en LowCarb experts.
🍖Alles oor Oondjies: Waar die idee vandaan kom, hoe hulle werk, wenke, toerusting, gaarmaaktye - alles wat jy van hierdie oondjie wou weet, sal jy hier binne kry.
🍽 Resep-Kategorieë:
Volume 2 - Nog Ontbytgeregte * Braaibroodjies en Geroosterde Broodjies * Muffins (Soet en Sout) * Pizza (Pizzakorse en wenke) * Nog Hoofgeregte (Hoender, Bees, Skaap/Lam, Vark en Vis) * Soetgoed (Tertkorse en Klein Koekies)
📄 Formaat: PDF/eBoek
🌈 Foto’s: Pragtige volkleur-foto’s deur die hele boek
🩺 Geskik vir: Diabete, Verslankers, LowCarb/Keto/Banting, ADHD-vriendelik, Gluten- & Koringvry
📊 Nutri-data: Elke resep bevat ’n volledige voedingsanalise (kJ, Fat, Protein, Total Carbs, Net Carbs)
➡ VOLG HIER DIE SKAKEL NA VOLUME 1:
https://www.lowcarbkombuis.co.za/products/die-oondjie-vir-lowcarbers-volume-1
➡ VOLG HIER DIE SKAKEL NA DIE SPAARPLAN-BONDEL:
https://www.lowcarbkombuis.co.za/products/die-oondjie-vir-lowcarbers-spaarplan-bondel