Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

⭐ ELEKTRONIESE MAATLEPEL #2

Hierdie is basies 'n elektroniese kombuisskaaltjie wat in 'n lepel/scoop ingebou is. Gebruik is verspot-maklik: Jy skep die kos/item uit, die skaaltjie meet dit en se vir jou hoeveel gram in die lepel/scoop is.

Hierdie is baie handig wanneer jy resepte wil volg waar die mates en voedingsanalises reeds uitgewerk is - dit maak die afmeet van die bestanddele net soveel meer akkuraat en makliker. 

⭐ KENMERKE:
* Hierdie skaaltjie het DRIE verskillende grootte "lepels" - 25ml,  45ml, 125ml 
* Haal maklik af, maak maklik skoon. 
* Metallic, LCD Display, 0-500g kapasiteit, weeg in g, oz, ct, gn
* Produk: Lengte 23cm (met lepel), breedte 3cm
* Werk met Batterye (2 AAA, nie ingesluit)
* Beskikbaar in: Metallic met Blou of Wit Lepels

⭐ ELEKTRONIESE MAATLEPEL #2
R195 - Koerier Uitgesluit

Vir meer inligting oor bestellings en koerier-opsies whatsapp ELEKLEPEL2 na 061 518 0246.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp