Wanneer mens gewig verloor, is 'n goeie maatband baie meer werd as 'n badkamerskaal - jy gaan tog nie met jou skaal onder jou arm loop en vir mense wys dat jy gewig verloor het nie? Maar sentimeters wys, en mense sien sentimeters raak. Daarom is dit baie meer akkuraat om eerder elke week jou mates te neem, as om op 'n badkamerskaal staat te maak. MAAR, om te meet is vir baie mense 'n vreeslike groot schlep, en daarom is 'n goeie en maklik-gebruikbare maatband noodsaaklik.
Hierdie is die mees gebruikersvriendelike maatband op die mark. Daar is net nie 'n makliker manier om te meet nie - jy meet, hy onthou die mates.
💚 KENMERKE:
* Maklik om te gebruik
* Trek terug met die druk van 'n knoppie
* Lengte - 150cm
* LCD Display
* Herlaaibaar via USB
* Maklike eenhand-gebruik stel jou in staat om jouself te meet
* Slegs beskikbaar in wit-pienk.
💚 ELEKTRONIESE-MAATBAND
R295 - Koerier Uitgesluit
💚 Vir meer inligting oor pryse, bestellings en koerier-opsies - whatsapp MAATELEK na 061 518 0246.