Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !

⭐ HERLAAIBARE-KOMBUISSKAALTJIE

'n Ordentlike Kombuisskaal is noodsaaklik in enige kombuis - of jy 'n bakster, verslanker is, of net kook vir ontspanning. Akkurate mates is dikwels die verskil tussen 'n heerlike gereg - en 'n horribale flop. Daarom, as jy nog nie 'n ordentlike kombuisskaaltjie het nie - of nog met 'n Weigh-Less manual skaaltjie sukkel, is dit nou tyd om een van die belangrikse kombuistoestelle wat daar is, te UPGRADE! Hierdie kombuisskaal is die laaste skaaltjie wat jy ooit sal koop - en dit is ook die ideale geskenk vir 'n skoonsuster of dogter (die jonger geslag!)

⭐ KENMERKE:
* is HERLAAIBAAR, yes! Rechargeable! Niks meer rondskarrel vir batterye net wanneer jy begin om iets voor te berei nie. Solank jy hom gelaai hou, is hy reg vir gebruik.
* Maar, vir ingeval jy vergeet, gebruik hy ook twee AAA batterye as back-up (nie ingesluit nie).
* Stylvolle swart en staal afwerking pas perfek in by enige kombuis se decor.
* Maklik om skoon te hou - vee dit net eenvoudig met 'n klam lappie af.
* Klein, dun en kompak, breedte 14cm, lengte 20cm en hoogte 1.8cm.
* Maklik om te gebruik met 'n groot en duidelik-leesbare LCD Display.
* Meet tot by 15kg - gewone kombuisskaaltjies wissel van 500g-5kg, hierdie een weeg meer!

⭐ HERLAAIBARE-KOMBUISSKAALTJIE
R395 - Koerier Uitgesluit

Vir meer inligting oor bestellings, koerier-opsies - whatsapp HERLAAISKAAL na 061 518 0246.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp