Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !
Léanda se LowCarb Staatmakers

Léanda se LowCarb Staatmakers

R 50 Sale R 200

Leanda se LowCarb Staatmakers is een van my gunsteling resepteboeke. Julle weet hoe ons almal ons eie versameling "go to" resepte het wat ons keer-op-keer uitpluk as ons of 'n koek moet wat nie moet flop nie, of bobotie vir die skoonfamilie moet maak? Nou hierdie is my persoonlike LowCarb gunstelinge, my "must haves" en my flopvrye "go two's". 

Dit is hierdie boek wat ek gereeld raadpleeg en wat orals saam met my gaan.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp