Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !
LowCarb Leef-πŸ’œ Lidmaatskap

LowCarb Leef-πŸ’œ Lidmaatskap

R 350 Sale R 795

πŸ’œ GRATIS RESEPTEBOEK MET JOU VERJAARSDAG!

Leef-πŸ’œ Lidmaatskap kom nou met TWEE splinternuwe voordele! Die eerste een is die Maandelikse Kalender (stuur KALENDER aan 061 518 0246 as jy wil sien hoe dit lyk - met al die begin-dae, weeg dae, etc aangedui) EN jy kwalifiseer vir 'n GRATIS LowCarb Resepteboek van jou keuse op jou verjaarsdag! Dit beteken jou Leef-πŸ’œ Aansluitingsfooi betaal homself binne 'n jaar, bo-en-behalwe vir al die ander geld wat jy spaar, soos Challenges en afslag op ander produkte. Nog voordele sluit in:

* Handleiding tot LowCarb
* 50 Dae Dieetplan/Spyskaart met Resepte
* Onbeperkte "Challenges" - dis soos daardie bekende Gewigsverliesklub, jy volg die Dieet, kry ondersteuning en weeg elke week in. Met die verskil van - as jy uitval of "weer wil probeer", kan jy net weer inval wanneer jy reg is. Vinnig gewig verloor vir 'n funksie - ek het een van my lede gehelp om amper 20kg te verloor intyd vir haar seun se troue. Wil jy op vakansie gaan en kan nie regtig LowCarb nie - dan "pause" jy jou lidmaatskap tot jy weer kan aangaan. Op hierdie manier spaar jy baie BAIE heraansluitingsfooie.
* 'n Kalender met Spesifieke ZERO CARB DAE, waar ons minimale koolhidrate inneem, PLUS ek sΓͺ julle presies wat om te eet.
* Ekslusiewe Whatsapp-Groepie waar raad en resepte gedeel gaan word. 
* Eksklusiewe Facebook-Groep waar slegs lede toegelaat word en al die nuwe Resepte en artikels geplaas word. Daar is nog so baie Resepte en idees, maar ek wil dit nie meer vir die wye publiek beskikbaar stel nie.
* Hulp en leiding met die decarb van jou gunsteling Resepte, uitruil en vermindering van koolhidrate en ander kwessies.
* Ek track jou gewig en mates hierdie kant en hou dit op jou "CarbTrack" LΓͺer, wanneer jy aktief aan een van die Uitdagings deelneem.
* Jy vul 'n Gesondheidsvraelys in, sodat wanneer jy probleme optel, ons dit kan aanspreek.
* Ander voordele, soos 50% afslag op boeke, eksklusiewe kompetisies en gratis weggee's.
* En die beplande Kombuis-Kuiers, waar ek julle leer LowCarb kosmaak, op video!
* Resepte met koste-berekeninge - sodat jy kan sien wat LowCarb REGTIG kos!

Elke dag wat jy wag om aan te sluit, verloor jy voordele! 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp