Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !
LOWCARB MAKLIK MET DIE MIKROGOLF ❤️ Leanda C Retief
LOWCARB MAKLIK MET DIE MIKROGOLF ❤️ Leanda C Retief

LOWCARB MAKLIK MET DIE MIKROGOLF ❤️ Leanda C Retief

R 159 Sale R 349

🍚 LOWCARB MAKLIK MET DIE MIKROGOLF
Die LowCarb Kombuisᵀᴹ
© Leanda C Retief

LowCarb Maklik met die Mikrogolf wys jou dat die mikrogolf soveel meer is as net ’n toestel om kos te ontvries of op te warm – dis ’n noodsaaklike hulpmiddel waarmee jy vinnig en maklik heerlike geregte kan maak. Vir LowCarbers is dit fantasties: Jy kan ’n wye verskeidenheid geregte daarin voorberei terwyl jy tyd én krag spaar. As jy weet hoe, is mikrogolf-kos alles behalwe moeilik of boring! 

📘 Inleidende Hoofstukke:
✅ Alles oor LowCarb en 'n LowCarb Dieet: Wat om te eet en wat om te vermy * Praktiese wenke * Eenvoudige riglyne en interessante feite * Maklike verduidelikings vir beginners en ervare LowCarbers * Alles oor LowCarb-bestanndele
✅ Alles oor Mikrogolwe: Leer jou die nitty-gritty oor mikrogolwe - hoe dit werk, hoekom dit so werk, wat jy nodig het om jou mikrogolf optemaal te benut, en allerhande interessante wenke, tegnieke en relevante informasie.

🍽  Resep-Kategorieë: Ontbyt in die Mikrogolf * Broodjies in die Mikrogolf * Ligte Etes in die Mikrogolf * Sop in die Mikrogolf * Groente en Slaaie in die Mikrogolf * Hoofgeregte in die Mikrogolf * Soetgoed in die Mikrogolf

📄 Formaat: PDF/eBoek
120 Bladsye * 200+ LowCarb Resepte
🌈 Foto’s: Pragtige volkleur-foto’s deur die hele boek
🩺 Geskik vir: Diabete, Verslankers, LowCarb/Keto/Banting, ADHD-vriendelik, Gluten- & Koringvry
📊 Nutri-data: Elke resep bevat ’n volledige voedingsanalise/makro-uiteensetting (kJ, Fat, Protein, Total Carbs, Net Carbs)

Navrae en Bestellings:
📱 061 518 0246
📧 [email protected]

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp