Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !
🥨 LowCarb MEEL

🥨 LowCarb MEEL

R 250 Sale R 395

🥨 LowCarb MEEL
'n LowCarb Kombuis Publikasie (© Leanda C Retief)
Vir almal wat van gebakte goedjies hou en nie weet wat om sonder koekmeelblom in hulle lewens te doen nie...

As jy ooit gewonder het of jy koekmeelblom kan uitruil met LowCarb Saad- of Neutmeel, of as jy wil weet of een tipe Neutmeel vir 'n ander geruil kan word en hoe dit gedoen word, of as jy wonder waarom psyllium husk pers kan raak in gebak, en wat xantham gum is... Hierdie boek antwoord hierdie vrae - en nog 100e ander!

Hierdie Boek Bevat:
Volledige bespreking van Alle tipes Neut, Saad en Klappermeel: Kenmerke, Wenke
Resepte vir alles van ontbytgeregte, broodjies, pizza, pasta, plaatkoekies, sausage rolls, poedings, grootkoeke en kleinkoekies en alles tussenin.

As jy wil gewig verloor
of as jy koringmeel-produkte mis
of as jy 'n diabeet is
of jy na jou bloedsuikervlakke moet kyk
of as jy gluten-vrye inligting soek
of as jy goedkoper opsies vir amandemeel soek...
DAN IS HIERDIE BOEK NOODSAAKLIK!

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp