LowCarb Plus-Minus
R 50 Sale
R 300
LowCarb Plus-Minus is 'n fantastiese boek vir mense wat sukkel of wonder hoe om die oorgang van HighCarb na LowCarb te maak. Dit verduidelik vir jou presies hoe wat wat om te maak, wat om te eet en nie te eet nie - en dan bevat dit 'n massiewe versameling van LowCarb weergawes van ons gunsteling HighCarb kosse, van pap en brood en beskuit, tot hamburgers en pizza en nageregte en koeke en terte.
Hierdie boek is noodsaaklik vir mense wat met die konsep van HighCarb vs LowCarb sukkel.
Customer reviews
No reviews yet.