LowCarb SOET TERTE - LowCarb Soetgoed Reeks
R 30 Sale
R 125
Hierdie liplekker nuwe Resepte eBoek sluit in:
* Inligting oor LowCarb Bestanddele
* Die BESTE Tertkorse
* Plus 25 STUNNING LowCarb Soet Tert Resepte
Met LowCarb-weergawes van ou HighCarb gunstelinge - soos Suurlemoen Meringue, Appeltert, Vrugtekelkie Tert, Oppenheimer Tert, Melktert, Peppermint Crisp...
EN dan die NUWE LowCarb Gunstelinge - soos Sjokolade Roomtert, Drink-o-Pop Yskastert, Grondboontjiebotter Yskastert, Bloubessie Krummeltert... En nog meer!
Customer reviews
No reviews yet.