LowCarb WINTER-TROOSKOS
R 150 Sale
R 350
So, waarna kan jy uitsien in hierdie unieke LowCarb Resepteboek?
Nuwe KASSEROL Resepte - alles in een bak, vir vinnige en maklike etes.
KERRIE - alles van kerrie disse, die maak van jou eie kerrie mengsels, tot bykosse (soos sambals en roti's).
BREDIES - en saam met dit ook 'n hele paar bredies en ander resepte vir die slow cooker.
SOP - slegs nuwe sopresepte in hierdie weergawe!
En dan natuurlik - 'n eerste vir my - LowCarb PASTA! Nie spiralised noedels nie - regte egte PASTA!
WARM NAGEREGTE - kyk uit vir Outydse Souskluitjies en Melkkos!
En 'n stewige versameling WARM DRANKIES om alles af te sluit.
Customer reviews
No reviews yet.