Hierdie is nou die definisie van "the best of two worlds" - 'n maatbeker EN kombuisskaaltjie in een. Jy kan vloeistowwe en droe bestanddele met hierdie beker afmeet, makliker en vinniger is daar nie! Hierdie is die een skaaltjie wat jy in jou kombuis moet he - selfs al het jy reeds 'n ander kombuisskaaltjie.
⭐ KENMERKE:
* Meet vloeistowwe af in die maatbeker of met die ingeboude skaaltjie.
* Met droe bestanddele af met die ingeboude skaaltjie.
* Werk met battery (nie ingesluit nie) - lae battery aanwyser.
* Maksimum mates - 1kg en 600ml
* LCD display
* Meet af in g, ml, oz. ct, lb
* Beker kan maklik van skaaltjie losgemaak word vir skoonmaak
* Beker is skottelgoedwasser en mikrogolf vriendelik.
* Beskikbaar in Swart, Rooi, Groen, Rooi
⭐ MAATBEKER-SKAALTJIE
R275 - Koerier Uitgesluit
Vir meer inligting oor bestellings en koerier-opsies whatsapp BEKER na 061 518 0246.