Ek is bereid om te wed dat jy nerens in SA in 'n winkel 'n elektroniese kombuisskaaltjie sal vind vir onder R200 nie. Dus, as jy in die mark is vir een - hier is nou jou kans om 'n akkurate (en baie stylvolle) elektroniese kombuisskaaljie aan te koop vir spotgoedkoop! 'n Ordentlike Kombuisskaal is noodsaaklik in enige kombuis - of jy 'n bakster, verslanker is, of net kook vir ontspanning. Akkurate mates is dikwels die verskil tussen 'n heerlike gereg - en 'n horribale flop. Hierdie is ook 'n baie bedagsame (en ekonomiese) geskenk vir enige iemand wat 'n kombuis het!
⭐ KENMERKE:
* Lyk pragtig - klein en kompak en stylvol, pas by enige kombuis decor in.
* Werk met 2 AAA batterye (nie ingesluit nie).
* Maklik om skoon te hou - vee dit net eenvoudig met 'n klam lappie af.
* Klein, dun en kompak, breedte 14cm, lengte 18cm en hoogte 1.1cm.
* Maklik om te gebruik met 'n groot en duidelik-leesbare LCD Display.
* Weeg eenhede : oz, ml, lb, g
* Maksimum - Weeg tot en met 10kg
* Beskikbaar in Silver of funky Rosegold!
⭐ SAKPAS -KOMBUISSKAALTJIE
R175 - Koerier Uitgesluit
Vir meer inligting oor bestellings, koerier-opsies, whatsapp SAKSKAAL na 061 518 0246.