Baie Welkom by Die LowCarb Kombuis !
🎄⭐LowCarb Kombuis - LowCarb HERSTEL-DETOKS🎄⭐
🎄⭐LowCarb Kombuis - LowCarb HERSTEL-DETOKS🎄⭐

🎄⭐LowCarb Kombuis - LowCarb HERSTEL-DETOKS🎄⭐

R 125 Sale R 350

Kersfees oorleef, Nuwejaar op pad... voel jy nog vet, ongemaklik en hopeloos te opgeblaas? Die splinternuwe Tussen Kersfees en Nuwejaar Detoks neem jou binne net ’n paar dae van ooreet, opgeblaas en ongemaklik na gelukkiger, ligter en baie gemakliker!

🎄⭐ Eerste Herstel-Detoksers (wat reeds twee dae op die Detoks is) noem klaar dat hulle ligter en gemakliker voel na slegs EEN DAG - en die Detoks-Drankies is 'n wenner!

Onthou die gewilde RegRuk Detoks, waar ons rekordverlies 8.7kg in een week was? Selfde beginsel, maar nou lig, vars en vinnig – niemand sien kans vir eiers nie! 🥚🙅‍♀️

WAT JY ONTVANG:
⭐ 7-dag Detoks Spyskaart met Resepte (waar van toepassing)
⭐ Bekostigbare bestanddele (met 'n spotgoedkoop program!)
⭐ Gramme/Koppies vir maklike voorbereiding – ons tel nie nou eers Carbs nie
⭐ Spyskaart onder 12g Net Carbs per dag
⭐ NUUT: Versameling Carb-Vrye Detoks Drankies vir vinnige resultate.
⭐ Voel ligter en beter in SLEGS 7 DAE.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp